0m64s24nvcshqgneefz7i0cgh jcgytSREZ.png

Arno en Alecia

WhatsApp Image 2022-02-02 at 1.34.08 PM (3).jpeg
csviaw2cyl26a2yd2x7tbkujyfvujSREZ.png

Welkom by ons trou-webwerf.

 

 Ons kan nie wag om hierdie spesiale dag saam met julle te deel nie.
Ons het hierdie platform geskep sodat dit gerieflik is om alle inligting met julle te deel.

Moet asb nie vergeet om voor of op1 Julie 2022  te R.S.V.P nie.

Dankie vir julle Liefde en Ondersteuning

csviaw2cyl26a2yd2x7tbkujyfvujSREZ.png
Smart Casual ONGELUKKIG GEEN KINDERS KONTANT KROEG.jpg
 
csviaw2cyl26a2yd2x7tbkujyfvujSREZ.png

Google Maps

 
csviaw2cyl26a2yd2x7tbkujyfvujSREZ.png

Akkommodasie

 

 +-2km away from Mooiplaas
014 718 1600


+-4km away from Mooiplaas

082 776 1027


+-2km away from Mooiplaas

Ria Breytenbach: deeds@bkattorney.co.za

 


+-8km away from Mooiplaas

072 376 5217


+-14km away from Mooiplaas

reservations@buyskop.co.za

078 817 1624


+-8km away from Mooiplaas

sandrast@vodamail.co.za

072 522 3830

csviaw2cyl26a2yd2x7tbkujyfvujSREZ.png
 

Geskenk Idee

Sou u ‘n geskenkie wou koop,

Spaar u self die baie loop.

Bêre die nooitjie in die kas.

En kom gooi dit in die huwelikstas!

0m64s24nvcshqgneefz7i0cgh jcgytSREZ.png

Ons Liefdesverhaal

 

Haar perspektief:

Waar begin ek... 2014 – Dis graad 10 en Arno is in my register klas in verdeel.

Hy het elke dag vir die oop stoel langs my geveg en só het ons mekaar leer ken.

My metgesel vir die valentynsbal het my n dag voor die bal afgese en ek het toe besluit om Arno te vra om saam my te gaan.

Ek onthou nog sy arrogante smirk toe ek hom vra so asof ek klei in sy hande is.

Nietemin het daardie oomblik me hele lewe verander, ek het my valentyn gekry asook die liefde van my lewe.

 

Sy Perspektief:

Ek het Alecia by die Graad 8 ontgroening kamp gesien en gedink “ek sal met die girl trou!” Sy was die mooiste of tweede mooiste girl op skool.

Ek het toe eenkeer met haar gedans by n vriendin se verjaarsdag en gehoor my hande het te veel gesweet en was “gross” vir haar, ek was heel wat dem*er in vir haar en het maar besluit om haar uit te los.

In graad 10 het ek weer bietjie flirt opgebou en sy was mal oor my.

Ek wou graag die jaar my opsies oop hou maar sy het van toe af net genag dat sy saam my wou wees en hier is ons nou.