
Dilon & Joani


Welkom by ons trou-webwerf.
Ons kan nie wag om hierdie spesiale dag saam met julle te deel nie.
Ons het hierdie platform geskep sodat dit gerieflik is om alle inligting met julle te deel.
Moet asb nie vergeet om voor of op 30 September 2022 te R.S.V.P nie.
Dankie vir julle Liefde en Ondersteuning



Google maps

Akkommodasie
11 guest rooms sleeping 22 to 30
reservations@kuunganabushlodge.co.za
2 cottage (4 to 6 guests)
Karin 082 975 8352 +/- 1km from Kuungana
28 Beds
Elouise: 082 929 4977 +/- 500m from Kuungana
012 802 0883
+/- 2km form Kuungana
082 881 5554
+/- 2km form Kuungana
(+27) 791634084
+/- 10km from Kuungana

Ons Liefdesverhaal
Ons het in 2016 ontmoet toe Dilon terug getrek het vanaf bloemfontein na Pretoria, vir 3 jaar het ons mekaar aan af gesien van kamp saam familie en vriende tot Dilon wat die tent penne vergeet en resies jaag met golfkarretjies...In Maart 2019 het ons besluit om saam in te trek in ons eerste plekkie. Toe begin die ondervraging by elke familie braai van wanneer gaan julle nou trou? Uiteindelik 31 Desember 2020 het hy my die groot vraag gevra "so is ons nou verloof" met n toe boksie wat voor my op die tafel staan. 3 Desember is die groot dag wat ons aan mekaar belowe verewig en altyd sal ons mekaar laat lag.