gtftg.PNG

Anrich en Michelle

hygdh.PNG
Design Studio (7).png
 
hygdh.PNG

Google Maps

 

Akkommodasie

 

The Capital Hotel Menlyn Maine

 

Oornag in die stad en geniet ontbyt saam die Bassonderse pasgetroudes

 

Ons nooi elke Bassonderse gas uit wat graag saam ons wil oornag in Die Capital Hotel Menlyn Maine. Kostes beloop R1 485,00 per kamer vir 2 gaste en sluit ontbyt in die volgende oggend.

Daar sal ook vervoer wees tussen die Hotel en Moonshot Café.

 

Indien jy saam in die Stad wil oornag, gesels met die toekomsige Mev Basson vir rëelings en besprekings.

Michelle 072 051 9223

Capturejdjfjf.PNG

Ons Liefdesverhaal

 

2010 (Graad 11)

Oppad na die Wetenskap klas was ons eerste ontmoeting… daar was Chemistry.

 

01ˑ12ˑ2010

Sal jy my meisie wees?

Met baie herinneringe het ons saam deur ‘n dekade gegroei. (Daar was baie tyd)

 

03ˑ01ˑ2021

In die Beautiful Beaufort West buk Anrich af om al die ongenooide duisendpote op te tel.

Michelle: “Anrich waarom buk jy so laag?”

Anrich: “Sal jy met my trou?”

Michelle: “Ag Basson moet nie sulke grappies maak nie.”

Anrich (Die keer met trane in sy oë): “Ek is erenstig. Sal jy met my trou?”

Van skool liefde uit Centurion, “Churas soos Anrich dit noem” tot vrou vra in Beautiful Beaufort West word ons liefdes storie in ink geskryf.

 

30ˑ04ˑ2022

Ons begin ‘n nuwe hoofstuk saam…

Bassonderse Bruilof