Wessel & Samantha

Welkom by ons trou-webwerf.
Ons kan nie wag om hierdie spesiale dag saam met julle te deel nie.
Ons het hierdie platform geskep sodat dit gerieflik is om alle inligting met julle te deel.
Moet asb nie vergeet om voor of op die 3de Julie 2022 te R.S.V.P nie.
Dankie vir julle Liefde en Ondersteuning

.png)
.png)
.png)
Kontant/Kaart kroeg
Semi-Formele Kleredrag (Geen Jeans)
Ongelukkig Geen kinders

Google Maps
Akkommodasie
KOM EN MAAK ‘N NAWEEK DAARVAN!!
EERSTE OPSIE – (SLUIT ONTBYT IN)
1KM VAN VENUE
014 718 1600
---------------------------------------
TWEEDE OPSIE
4 KM VAN VENUE
082 776 1027
---------------------------------------
DERDE OPSIE
2 KM VAN VENUE
RIA BREYTENBACH: DEEDS@BKATTORNEY.CO.ZA
---------------------------------------
VIERDE OPSIE
8KM VAN VENUE
072 376 5217
---------------------------------------
VYFDE OPSIE
8 KM VAN VENUE
072 522 3830
---------------------------------------
SESDE OPSIE
14 KM VAN VENUE
078 817 1624

Geskenk Idee
Sou u ‘n geskenkie wou koop, spaar uself die baie loop. Bêre die nootjie in die kas. En kom
gooi dit in die huwelikstas.

Ons Liefdesverhaal
Ons paaie het gekruis in die winter van 2018 op Verloren plaas in Warmbad. Altwee op verskillende paaie het ons geweet ons wil die afdraai nader na liefde vat. Soos tyd gou verby gaan, het ons nie van die aand met rooiwyn om ‘n bosveldvuur vergeet nie. Soos die ou mense sê, wat moet sal gebeur en ons het toe maande later mekaar raak gedans in Nelspruit. Die keer het ons nie laat tyd ons verby jaag nie en vasgehou. 4 Jaar later, vele meer rooiwyn en bosveldvure, begin ons die res van ons lewe in die lente van 2022