top of page

BEST WEDDING PLANNER: WHAT OUR CLIENTS SAY

Name, Title

IMG-20230718-WA0222.jpg
IMG-20230718-WA0225.jpg

Adé 🤍 

Jou dankie sê bootskap het ek letterlik vir laaste gelos - want hy is beslis die een met die heelmeeste dankies! 

Ons weet nie wat ons sonder jou sou doen nie🤍

My een bridesmaid het gesê - “dit lyk soos n Pinterest troue” en sy is 1000% reg. Dit was absolutely perfect, nie een ding uit sy plek of iets wat gekort het nie - dit was stunning verby en meer as perfek vir ons!

Dankie vir al jou harde werk, al die kopseer wat ons jou gegee het met n seating chart wat moes verander op die laaste minuut, dat jy altyd net so kalm was en gesê het cool, no problem, en vir al die bietjie stront praatery in between 🙌🏻

Dit was n bittersoet oomblik om jou te groet! 🤍 Jy is net n champ en ons waardeer jou vreeslik! 

Al die suppliers wat jy gekry het was net die beste, soos come on Janko is net die beste, die koek was by vêr die mooiste ooiste koek wat ek al in my lewe gesien het en flippen lekker, en die dankie sê geskenkies net pragtig. Coreen moet bietjie die aunties hier in wtb kom wys hoe lyk dit om dekor te doen - sy en haar span het uitstekend gedoen! Tannie Ané het my kom haal Vrydag om  na die saal te gaan kyk sy het gesê ek MOET - dat ek lekker kan droom - grootste fout want ek kon nie n oog toe maak nie ek was net te opgewonde, kon nie wag vir amal om te sien nie, dit was soos iets uit n fairytale 🥹🤩

Ok, ek weet jy is baie besig so vir die laaste! Ons sal nooit genoeg kan dankie sê nie, nie net vir jou harde werk nie maar vir jou menswees. Vir better kon ons nie vra nie ♥

Mitchell & Leani - Florence Guest Farm

TESTIMONIALS

"Hello Ade.

Ek was vandag terug by normal lewe.

Wil net eers vir jou ongelooflik baie dankie se vir die moeite wat jy gedoen het om ons troudag so special te maak.

Als was absolutely beautiful en ek glo 110% dit sou nie dieselfde gewees het as jy nie betrokke was nie. Best Wedding planner in South Africa"
 

Larissa & Brett

Liewe Ade,dankie dat julle ons dag net nog meer spesiaal gemaak het!  Jy en jou span mag maar !!
-Monique Jacobs
"Ek het die 28ste November 2020 getrou, en met die hulp van Ethereal Events was my troue PERFEK! Adé het my van die begin tot die einde gehelp, met dekor, blomme, kleurskemas, Noem dit en sy doen dit! Hierdie girl kan en sy het absoluut uit haar pad gegaan om my dag te maak presies soos ek dit gesoek het!! Ek sal haar aanbeveel ‘n duisend maal aan enige iemand wat wil trou en iemand soek waarmee jy gemaklik mee kan praat!!"
-Milné de Beer 
Wow! Best service that I received in a long time. Very professional, highly energetic and always willing to help!
-Stinneke Terre'Blanché
Stephanie&Loyiso_CoupleSession-18.jpg
"Wow where do we even start…
Thank you so so much from the bottom of our hearts.. I can’t even imagine our day without you, because you were seamlessly working your magic in every single detail..
Heaven sent doesn’t even begin to describe you..
I know our special day is over but if anyone ever needs a coordinator we will definitely be recommending you..
This message doesn’t even feel close to enough or how much gratitude i have in my heart"
Stephanie & Loyiso - Rosemary Hill
image00002.jpeg
"Adé is the best in the business! She helped with everything for our big day and it was beyond perfect!!!!!

We weren’t exactly “easy customers” we probably completely changed what we wanted for the day about 4+ dates (due to covid). Adé completely understood and never gave less than 120%.

On the day of our wedding she acted like a sponge, absorbing every little piece of stress my hubby and I had.

I would suggest Ethereal Events for any event. Big or small.

Thank you Adé.

The Els’"

THEIRS_173.jpg
"Had such a great experience working with this brand. Had fun from day 1. Easy and trustworthy to work with. Very happy with the service, communication, authenticity and of course the end result. Definitely 5 star rating!!!"
-Tiaan Jansen van Rensburg
"So so so very happy with the service and quality of Ethereal Events, got so many compliments on the happy day. The whole journey was an absolute breeze. Will highly recommend to anyone and everyone. 10/10"
-Andrea Jansen van Rensburg
"Liefste Adé

Ek en Louis wil net se ongelooflik dankie dat jy deel was van ons groot dag en dat jy die extra mile gegaan het om ons celebration n groot sukses te maak!

Dit was regtig n eer om jou deel te he. 🤍 

 

Al ons gaste was mal oor die dag en net die hele atmosfeer en ons sou dit nie sonder jou kon doen nie.

Baie liefde
Amone & Louis"

LORA108.jpg
"Best team to have at your wedding!

Adè and Bianca were excellent and worked so hard to have everything perfect for us!
 
They are just the best!"

Andrea Snyders
0426_edited.jpg
We had the pleasure of working with Ade' and Bianca at Ethereal Events Co. to help us plan the most incredible wedding and we cannot recommend them highly enough.
From start to finish, they were professional, attentive, and their talent was so evident in every conversation. Having the pleasure of working with Ethereal helped bring our vision to life, and it made our wedding day truly magical.
If you're looking for wedding planners who will go above and beyond to make your dreams a reality, trust me, look no further. They will leave you in awe!!

Thank you, Ade' and B - you were phenomenal, and you helped make our wedding day, one that we will cherish for a lifetime.

Carmen Volkwyn
bottom of page